miarroba

Is daar lewe na die dood
Is daar lewe na die dood? Die Bybel sê: “ ’n Mens se lewe is kort en vol probleme. Jou lewe is soos ’n blom. Vir ’n kort rukkie is die blom pragtig, maar dit gaan gou dood. Dit is soos ’n wolk wat vir ’n klein rukkie ’n skaduwee gooi en dan skielik is dit weg… Wanneer ’n mens doodgaan, is dit moontlik dat hy weer sal begin leef?” (Job 14: 1-2; 14)
http://www.gotquestions.org/Afrikaans

Here, ek weet dat ek teen U gesondig het en dat ek verdien om gestraf te word. Maar Jesus Christus het die straf wat ek verdien, op Hom geneem sodat ek, deur geloof in Hom, vergewe mag word. Ek los nou my sondige lewe en glo dat U my sal red. Dankie vir U wonderlike Genade en die beloning van die Ewige Lewe! Amen!”

Het u ‘n besluit vír Jesus Christus geneem as gevolg van wat u hier gelees het? Indien wel, druk op die “Ek het Jesus Christus vandag aanvaar” - knoppie hier onder.

000
Acerca deFoto de Papiresky1964

Papiresky1964

Hombre, 59 años

Chile

2024
2023
2022